We got into bed late last night - it must have been midnight. Soon after a spotted hyena tried to steal something from our outside kitchen, but fortunately we chased him away in time. We got up at 05:00 and left just before 06:00...hoping to find lions in the road! We found their fresh tracks again, but our count remains on zero.
Fresh lion tracks near Robins Camp |
Game viewing was very quiet this morning. We stopped at Sinamatella for a few minutes and admired the spectacular view from next to the old restaurant. On the plains below we saw three bulls elephants grazing. We also stocked up with Coke at Stanley's little shop.
The view from Sinamatella |
Here they sell only bottles of Coke |
From there we headed for our next stop - Masuma Dam. Masuma is one of a few picnic sites in Hwange were visitors are allowed to sleep, providing you've made a booking of course. Without delay we put up our hammocks, but the view made it difficult to fall asleep. This must be the most scenic waterhole in the whole park! Although Masuma attracts much more game in the dry winter months we still saw the resident pod of hippos, a small herd of waterbuck, impalas, zebra and, for a brief moment only, a pack of five wild dogs. They ran past the dam in the distance, but never appeared from the thickets as we had hoped.
Masuma magic! |
A very relaxed skink welcomes us to Masuma's hide |
It's 18:00 and we're still hopeful that something interesting will come down to drink tonight. Lions are roaring in the distance and those wild dogs can't be far...
Thanks to everyone who's making comments on our posts everyday! Ons waardeer dit ongelooflik baie!! Ons wens julle kon almal saam met ons hier wees...!!! Jammer as ons nie altyd tyd kry om op alles te antwoord nie.
Keep following our posts for a behind-the-scenes look at the Serengeti Trip 2011 - we'll have that one up soon!
Cheers
Villiers
Highlight of the day:
Villiers: The view from my hammock!
JI: Spending the afternoon on my hammock with a view to die for!
Lowlight of the day:
Villiers: Not finding those lions...again! :)
JI: The wild dogs that didn't want to come closer for a photo.
9 comments:
JI, ek weet nou hoekom was jou kleresak so klein, dis van al die "wifebeaters"!!
Lekker tye!
Neels...
WOW.... how i wish to be u guys right now! Flippen mooi view! Ek dink nie julle kan beter kry nie! Geniet elke oomblik! Pasop vir daai leeus... hulle is seker nie ver nie! Dis nogals sad om te dink julle slaap net een aand daar! WOW WOW WOW..... dis sooooo groen daar....! Julle kwaad vir mekaar dat julle so ver weg van mekaar af le... hehehehe. Cheers T
Moenie bekommer as julle nie foto's van wilde honde kry nie, ons sal hulle hier om Skukuza afneem en vir julle stuur. Julle moet maar lekker in jul hangmatte lĂȘ, een van die dae tref realiteit julle weer en dan gaan die matte maar ver in die vergetelheid wees...
Ek stem saam met die fotos wat in die KNP geneem kan word en vir julle gestuur word. Dan kan julle ten minste se jul het iets gesien. Het julle al enige probleme met miskiete gehad. Hoe is die drinkwater wat mens daar kry. Geniet elke oomblik.
Ek kry nie geslaap nie.... so kan net dink julle kry nie geslaap nie. Hoop daar is iets amazing wat kom water drink, al kan julle hulle net hoor. Moet scary wees! T
Sjoe, dit lyk ongelooflik lekker! Villie, hoe het jy in daai hangmat gespring en nog 'n coke in jou hand gekry voor die shot afgaan? Ek sou aan die oorkant afgetuimel het... Die spoor van die onwykende leeu raak al warmer, dit kan nou nie meer lank wees nie... Ek hou duim vas!
Jammer die groot troppe olifante het nie kom water drink nie. Laas toe ons daar was het daar ongeveer so 1500 daar verby gekom die middag en dit was amazing om hulle uit die hide te sit en dophou. Die interaksie tussen hulle is ongelooflik. Het julle in die hide geslaap of in tente? Daardie hangmat lyk so lekker, ek sou sommer net daar geslaap het. Gee kans, die leeus wag vir julle by Chobe. Weet nie of julle daarlangs gaan nie (sal moet gaan kyk na jul toerprogram) maar dis die paradys daardie met diere in oorvloed. Enjoy!!! kan nie wag vir die volgende terugvoer nie.
Awesome Awesome!! Kan ek julle nie join in die hang mat nie!! dit lyk sooooooooo mooi daar!! en ek hou baie van die Leeu spoor!! awesome Pic!!
Daai vars lug lyk soos of dit baie goed is vir julle!!
En dis goeie begin met die wilde honde!!
Masuma was amazing! Ons het nog nie probleme met muskiete gehad nie - hulle is hier, maar ons spuit vroegtydig. Ons het ook 'n 50 liter watertenk, so ons drink net ons eie water - gaan nie kanse waag nie. Ons het in ons tent geslaap nadat Godfrey, die attendent, vir ons vertel het van 'n leeumannetjie wat een aand in die hide kom slaap het...!! Die temptasie was groot om in die hangmatte te bly. Hehe, Fran - jy ken my - ek speel nie as dit by 'n kamera se timer kom nie!! :)
Post a Comment